Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Geregistreerde Saalperd Tobiano Pinto teelmerrie » Allerlei Troeteldiere » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Geregistreerde Saalperd Tobiano Pinto teelmerrie Geregistreerde Saalperd Tobiano Pinto teelmerrie  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Geregistreerde Saalperd Tobiano Pinto teelmerrie

R15 000.00

Uitstekende Tobiano Pinto (geregistreerde Saalperd) teelmerrie met GEEN konformasie foute. Haar pragtige bou  maak van haar 'n ware pragstuk en uiters geskik om mee te teel.

Sy is 15hh en mak onder die saal. Haar vurige temprament onder saal maak haar geskik vir 'n lewendige en ervare ruiter. Sy is 'n baie lekker ryperd. Foto's sal op aanvraag gestuur kan word.

Vorige47 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere.

Kontak Buck bronco via e-pos.
Telefoon Nommer:0738230466
Selfoon Nommer:0769307183
Geadverteer deur: Buck bronco
'n soeknet lid sedert 2012-10-25.
Alle advertensies deur Buck bronco.

Heilbron - Vrystaat

2167 besigtigings.
Geadverteer op 2012-10-25 08:42:47.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.