Soek Tuisblad » Soek  » Kuns » Ander Kuns
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Gedigte op Audio » Ander Kuns » Kuns » Soek » soeknet.co.za

Gedigte op Audio Gedigte op Audio  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Gedigte op Audio

R2 500.00
Foto 1: Gedigte op Audio

Hallo almal. Hierdie advertensie is spesiaal vir Digters en Skrywers. Radio suidkus bied aan…Dig Cd lente Promosie. Is jy n digter of skrywer en wil baie graag jou gedigte op audio vasle. Dit is nou vir jou moontlik en baie bekostigbaar.Dit is hoe dit werk!

Jy stuur 25 van jou mooiste gedigte

Dit sit ons op CD. SO GAAN ONS TE WERK!

N profesionele radio stem lees jou gedigte gevoelvol voor terwyl pragtige agtergrond speel. Daarvan word dan n opname gemaak. Die hele proses word op ons webblad verduidelik. Gaan loer gerus by www.radiosuidkus.org

Kyk ook gerus na die advertensie hieronder. Indien jy sou belangstel dit is n offer soos min.Dit is net geldig vir September. So spring en boek vandag jou plek vir die maak van jou dig Cd. Ons Kontak besonderhede volg hieronder.

Durban Studio 031 467 1566

Epos: janaonradio@gmail.com

Webtuiste: www.radiosuidkus.org 

Vorige4 van 14Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander Kuns.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Janaonradio sal kan kontak.
Geadverteer deur: Janaonradio
Alle advertensies deur Janaonradio.
'n soeknet lid sedert 2015-05-26.
Bluff - Durban - Kwazulu-Natal

2690 besigtigings.
Geadverteer op 2015-08-26 12:28:53.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.