Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Perde » Fries
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Fries/Boerperd kruis - hings te koop » Lewende Hawe » Perde » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Fries/Boerperd kruis - hings te koop Fries/Boerperd kruis - hings te koop  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Fries/Boerperd kruis - hings te koop

3 Jarige Fries/Boerperd kruis te koop. Ingebreek, maar nie rymak nie. R15 000.00 Sal foto op aanvraag stuur. Prys onderhandelbaar. Bethlehem omgewing. Kan ook geruil word vir mak ryperd vir onervare ruiter.

 

Rede vir verkoop: Het nie tyd om rymak te maak nie.

Vorige2 van 4Volgende
Adverteer nou GRATIS in Fries

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Fries.

Kontak Plesier boerdery cc via e-pos
Geadverteer deur: Plesier boerdery cc.
'n soeknet lid sedert 2009-06-11.
Alle advertensies deur Plesier boerdery cc.
Bethlehem - Vrystaat
Kaart vir Bethlehem,Vrystaat,Suid Afrika

GPS: -28.2423025, 28.3111262

35163 besigtigings.
Geadverteer op 2009-06-11 13:21:15.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.