Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Eksterne Verkoopsverteenwoordigers word benodig » Verkope en Bemarking » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Eksterne Verkoopsverteenwoordigers word benodig Eksterne Verkoopsverteenwoordigers word benodig  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Eksterne Verkoopsverteenwoordigers word benodig

R20 000.00
Eksterne Verkoopsverteenwoordigers word benodig in die Durbanville omgewing. Fantastiese kommissie struktuur. Geen produkte wat verkoop hoef te word nie. Slegs dienste wat geadverteer moet word en kliënte wat gewerf moet word. Aaneenlopende kommissie struktuur. Jy bou dus op jou vorige maand se salaris en begin nie elke maand van voor af nie. Kontak my gerus vir verdere vrae. Harde werk kan jou selfs R50 000.00+ per maand in die sak bring. 'n Kwalifikasie sal in jou guns tel, maar is nie verpligtend nie. Energie, positiwiteit, optimisme en deursettingsvermoë is belangriker. Skakel, WhatsApp of SMS Cobus op die volgende nommer: 082 292 3966 of stuur 'n e-pos aan bachuscobus@gmail.com
Vorige3 van 41Volgende
Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Verkope en Bemarking.

Kontak Cobusdk via e-pos.
Selfoon Nommer:0822923966
Geadverteer deur: Cobusdk
'n soeknet lid sedert 2018-12-18.
Alle advertensies deur Cobusdk.

Durbanville - Wes-Kaap

444 besigtigings.
Geadverteer op 2018-12-18 19:54:25.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.