Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Eiendomsagent Vakature in Frankfort » Eiendom » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Eiendomsagent Vakature in Frankfort Eiendomsagent Vakature in Frankfort  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Eiendomsagent Vakature in Frankfort

Aïda het 'n Vakature vir 'n voltydse gekwalifiseerde Eiendomsagent wat bereid sal wees om op 'n kommissiebasis te werk. Kandidaat moet 'n goeie motor, selfoon en genoeg kapitaal hê om hom vir die eerste paar maande totdat sy kommissie uitbetaal word te dra. Aïda Frankfort konsessiegebied dek die dorpe Frankfort, Villiers, Tweeling en Cornelia en al die plase in die Frankfort Registrasie distrik. Ons het ook onlangs vir Reitz en Heilbron by gekry.

Vorige5 van 5

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Eiendom.

Kontak Dewaldvdm@lantic.net via e-pos
Geadverteer deur: Dewaldvdm@lantic.net.
'n soeknet lid sedert 2008-11-24.
Alle advertensies deur Dewaldvdm@lantic.net.
Frankfort - Vrystaat

41346 besigtigings.
Geadverteer op 2010-01-24 13:31:33.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.