Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Plotte
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Eiendom te koop » Koop » Plotte » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 14.79Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 16.48Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 19.07Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 14.98Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.12Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 11.23Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1362Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1213Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.84Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.00Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.13Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 10.84Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 10.83Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 4.82Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0043Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9966Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2078Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.39Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0498Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0485Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.85Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.56Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.21Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.26Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.93Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.44Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.36Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.89Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0302Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1344Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 38.83Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7711Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8508Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2550Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0016Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9674Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0015Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0008Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4427Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.09Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 14.95Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.83Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0081Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0365Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 14.95Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0016Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0716Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0161Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9966Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9966Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4066Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.52
Eiendom te koop Eiendom te koop  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Eiendom te koop

R980 000.00

Is jy moeg vir al die lawaai.  Kom kyk gerus stil rustige omgewing baie veilige en vriendelike mense.  2ha Plot te koop groot huis buitegeboue en moontlikheid van ekstra inkomste.  Aan huis winkel en drankwinkel word tans nie bedryf nie maar alle lisensies is in plek.  Baie veilig langs polisiestasie. Ideale geleenheid vir 'n paar wat wil aftree maar nie in die stad wil bly nie en nog steeds die geleentheid wil he om 'n ekstra inkomste te verdien.  Vriendelike rustige omgewing met genoeg tyd om te kuier en verskillende stokperdjies te beoefen. Winkel gebou kan ook ontwikkel word in gastehuis heelwat potenisaal met baie wildsplase in die omgewing.

 Kontak my gerus vir meer inligting

Vorige13 van 37Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plotte

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plotte.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Esme sal kan kontak.
Geadverteer deur: Esme
Alle advertensies deur Esme.
'n soeknet lid sedert 2013-05-16.
Alma - Limpopo

5495 besigtigings.
Geadverteer op 2013-05-16 14:07:21.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.