Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Eensame bejaarde ma by die huis? » Diens Verskaffing » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Eensame bejaarde ma by die huis? Eensame bejaarde ma by die huis?  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Eensame bejaarde ma by die huis?

R1 560.00
Foto 1: Eensame bejaarde ma by die huis?
Foto 2: Eensame bejaarde ma by die huis?
Foto 1: Eensame bejaarde ma by die huis?
Foto 2: Eensame bejaarde ma by die huis?

 

Lief-Net verskaf ‘n diens aan bejaarde dames wie nie familie of vriende op ‘n gereelde basis sien nie.

 

·       Geselskap te hou

·       Speel bord of kaartspelletjies, bou legkaarte

·       Lees van koerant of boeke

·       Uithelp met ‘n stokperdjie soos “scrapbooking”

·       Vervoer na supermark, winkelsentrum of apteek

·       Uitneem vir uitstappies 

·       Hande te versorg deur manikuur behandeling

 


PAKKET A      4 Besoeke per                       maand (1 keer per                   week, 2 uur  lank).                    2 Gratis manikuur                   behandelings.

                  Bordjie eetgoed                       saam met die                         tee/koffie per besoek

 

 

 R1 560 per maand

 

 Vir meer inligting besoek asb. my facebook blad:  @liefnet

Kontak Heloïse by 083 428 1931

E-pos:  heloise.loedolff@yahoo.co.za

 

 

1 van 16Volgende
Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Diens Verskaffing.

Geadverteer deur: Hloedolff.
'n soeknet lid sedert 2019-09-27.
Alle advertensies deur Hloedolff.
Bonnie Brae - Kraaifontein - Wes-Kaap

24 besigtigings.
Geadverteer op 2019-11-07 15:27:49.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!