Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Toerisme
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Dringend opsoek na werk » Toerisme » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Dringend opsoek na werk Dringend opsoek na werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Dringend opsoek na werk

R4 500.00
Ek is 57jarige vrou en is dringend opsoek na werk.Ek sal graag by n gastehuis of lodge wil werk sal darvan hou om die kamer skoon en netjies te hou ek het dalk nie baie ervaring daarin nie maar ek is n netjiese vrou en is al my jare n huisvrou. Ek sal ook kos maak by die gastehuis.Ek is baie eerlik en hardwerkend 
Vorige14 van 22Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toerisme

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toerisme.

Kontak Zeldine via e-pos
Geadverteer deur: Zeldine.
'n soeknet lid sedert 2014-09-12.
Alle advertensies deur Zeldine.
Bronkhorstspruit - Gauteng

1143 besigtigings.
Geadverteer op 2014-09-12 14:54:41.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.