Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Dringend opsoek na plaas werk » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Dringend opsoek na plaas werk  Dringend opsoek na plaas werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Dringend opsoek na plaas werk

R10 000.00
Foto 1: Dringend opsoek na plaas werk

Ek is jong man van 22 jaar en dringend opsoek na plaas werk .

ek is hardwerkend , eerlik en leer baie vinnig , ek hou van uitdagings en doen alles voluit , ek het bietjie ondervinding in wildplaas , ek kan sweis en is baie op geskerp met konstruksie bedryf .

Ek verkies graag wildsplaas maar is oop vir enige geleentheid.

as iemand my kans kan gee sal dit baie waardeer word . 

Re-Juan Booysen

0837592238 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Re-juan sal kan kontak.
Geadverteer deur: Re-juan
Alle advertensies deur Re-juan.
'n soeknet lid sedert 2016-07-21.
Montanapark Ext 33 - Montanapark - Gauteng

1926 besigtigings.
Geadverteer op 2016-07-21 13:22:05.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.