Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Dringend op soek na engel bediende » Huishulp » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Dringend op soek na engel bediende Dringend op soek na engel bediende  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Dringend op soek na engel bediende

Op soek na 'n betroubare, flinke, vriendelike, intelligente bediende wat kan inslaap.  Gaan twee naweke per maand huistoe.  Sien om na baba van een jaar oud, asook seuntjie van 4 soos nodig tussen deur alle ander huishoudelike take.  Sal gaaf wees as sy kan kook.  Verwysing van kritiese belang. 
Vorige26 van 35Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huishulp

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huishulp.

Kontak Rachelle01 via e-pos
Geadverteer deur: Rachelle01.
'n soeknet lid sedert 2011-07-25.
Alle advertensies deur Rachelle01.
Eldoraigne Ext 1 - Centurion - Gauteng

28624 besigtigings.
Geadverteer op 2011-07-25 02:33:37.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.