Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

DRINGEND GESOEK : WERK AS PLAASBESTUURDER » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

DRINGEND GESOEK : WERK AS PLAASBESTUURDER DRINGEND GESOEK : WERK AS PLAASBESTUURDER  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

DRINGEND GESOEK : WERK AS PLAASBESTUURDER

R25 000.00

42 jarige blanke man soek dringeng werk as plaasbestuurder/voorman. Ek het meer as 20 jaar gemende boerdery ondervinding (saai boerdery, beeste, skape).

Ry alle trekkers, stropers, spuite ens self. Ek het baie ondervinding in die instandhouding en herstel van trekkers, stropers, spuite, balers en alle implemente.

Ek is 'n baie hardwerkende, betroubare, lojale persoon wat bereid om nuwe goed te leer en is baie sterk meganies aangele. Ek sal 'n aanwins wees vir enige boerdery.  

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jacco v eeden sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jacco v eeden.
'n soeknet lid sedert 2015-08-31
Alle advertensies deur Jacco v eeden.
Sinoville - Gauteng
Kaart vir Sinoville,Gauteng,Suid Afrika

1364 besigtigings.
Geadverteer op 2015-09-07 14:38:17.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!