Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Fiksie
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Die spoke van Soete Water » Fiksie » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Die spoke van Soete Water Die spoke van Soete Water  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Die spoke van Soete Water

R160.00
Foto 1: Die spoke van Soete Water

       Maria Barnard moet weer haar lewe van voor af opbou na haar egskeiding. 

       Sy trek na 'n ou plaashuis op die vername en ryk Coetzee’s se plaas Soete Water en vind uit daar is 'n geskiedenis van moord en verraad.  

        Haar buurman 'n gewese dominee haar help om agter die waarheid van die gerugte te kom wat al vir ‘n geruime tyd op Rooifontein versprei word in die hoop om antwoorde op al die tergende vrae te kry.

       Steek daar enige waarheid in dat die plaas eienaar betrokke is by die verdwyning van sy broer of sit daar meer agter?

        Soos die ondersoek vorder kom daar vername persone in hoë poste ter sprake en begin hulle kopkrap.  Is hulle deel van die komplot of is hulle net onskuldige toeskouers?

        ’n Onverwagse vloed tref die dorp en daar spoel die lyk van een van die vermiste persone uit en die poppe begin dans.

 

Vorige4 van 8Volgende
Adverteer nou GRATIS in Fiksie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Fiksie.

Kontak Dagbreek uitgewers via e-pos
Geadverteer deur: Dagbreek uitgewers.
'n soeknet lid sedert 2015-04-26.
Alle advertensies deur Dagbreek uitgewers.
Onrusrivier - Wes-Kaap

1638 besigtigings.
Geadverteer op 2015-04-26 07:21:17.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.