Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Die MOETS & MOENIES in die KrugerWildtuin » Natuur & Die Omgewing » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Die MOETS & MOENIES in die KrugerWildtuin Die MOETS & MOENIES in die KrugerWildtuin  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Die MOETS & MOENIES in die KrugerWildtuin

R80.00
Foto 1: Die MOETS & MOENIES in die KrugerWildtuin

Hierdie inligtings CD is vol nuttige inligting vir 1ste en oonegereelde besoekers aan die wildtuin. Dit bespreek
al die moets en moenies, en gee raad om daardie "rooigesig" oomblike te vermy. (boetes en arrestasie).
Die CD begelei jou van die begin af, nl, hoe om plek te bespreek, jou aankoms by die hek, die belangrike dokumentasie wat jy moet hê, en jou rit verder tot by jou kamp.

Daar is ook inligting oor:
* Ruskampe en tipe verblyf opsies
* Wat jy alles kan doen in die wildtuin
* Wat jy Moet saamvat en LOS.
* Padreëls
* Wat om te doen tydens 'n noodgeval tussen wilde diere en vele ander...

(Prys onderhandelbaar)

Deur:  Leon Nel (NelsAudio)

1 van 5Volgende
Adverteer nou GRATIS in Natuur & Die Omgewing

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Natuur & Die Omgewing.

Kontak Nelbuss via e-pos
Geadverteer deur: Nelbuss.
'n soeknet lid sedert 2012-01-25.
Alle advertensies deur Nelbuss.
Middelburg (Mpumalanga) - Mpumalanga

8019 besigtigings.
Geadverteer op 2012-02-06 18:21:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!