Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Derma roller, serums, peels en numbing room » Skoonheid » Skoonheid en Gesondheid » Soek » soeknet.co.za

Derma roller, serums, peels en numbing room Derma roller, serums, peels en numbing room  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Derma roller, serums, peels en numbing room

R380.00
Foto 1: Derma roller, serums, peels en numbing room
Foto 2: Derma roller, serums, peels en numbing room
Foto 3: Derma roller, serums, peels en numbing room
Foto 4: Derma roller, serums, peels en numbing room
Foto 5: Derma roller, serums, peels en numbing room
Foto 1: Derma roller, serums, peels en numbing room
Foto 2: Derma roller, serums, peels en numbing room
Foto 3: Derma roller, serums, peels en numbing room
Foto 4: Derma roller, serums, peels en numbing room
Foto 5: Derma roller, serums, peels en numbing room

DermaRoller is ’n klein rollertjie met veelvuldige naalde wat oor jou vel gemasseer word. Sodoende kan jou vel jou skoonheidsrome beter absorbeer. Hierdie prosedures is bekostigbaar en kan werklik daardie fyn plooitjies op jou gesig verwyder.  Jy hoef nie meer na 'n salon te gaan vir hierdie tipe behandeling nie.  Die roller kan drie tot ses maande hou afhangend van hoeveel keer jy hom gebruik.  Epos my vir meer inligting.  Ons serums is ook fantasties en baie bekostigbaar.

Vorige22 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Skoonheid

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Skoonheid.

Kontak Amaritz via e-pos
Geadverteer deur: Amaritz.
'n soeknet lid sedert 2015-04-29.
Alle advertensies deur Amaritz.
Florida Hills - Florida - Gauteng
Kaart vir Florida Hills,Florida,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -26.1623589, 27.9263647

1445 besigtigings.
Geadverteer op 2015-04-29 12:23:16.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.