Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Carin » Joernalistiek » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Carin Carin  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Carin

R10 000.00

I am a journalist with above average writing and proofreading skills, currently employed in the North West Province, but willing to relocate elsewhere in the country. I am the only journalist employed on a fulltime basis at the paper, writing in Afrikaans and English. The paper prints 12 000 copies weekly. Please visit "Northwest Independent Koerant" on Facebook to read my articles. Attached is my CV (08.11.2013). 

 

Ek is 'n joernalis wat bo-gemiddeld goed skryf en proeflees en is tans by 'n koerant in die Noordwes Provinsie werksaam. Ek is die enigste joernalis wat voltyds vir die koerant skryf (Afrikaans en Engels) en daar word weekliks 12 000 kopieë gedruk. Vir inligting, besoek "Northwest Independent Koerant" op Faceboek. Ek is gewillig om elders in die land te werk en aangeheg is my CV (08.11.2013). 

Vorige2 van 3Volgende
Adverteer nou GRATIS in Joernalistiek

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Joernalistiek.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Carinv sal kan kontak.
Geadverteer deur: Carinv
Alle advertensies deur Carinv.
'n soeknet lid sedert 2013-11-08.
Potchefstroom - Noordwes

1051 besigtigings.
Geadverteer op 2013-11-08 12:25:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!