Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Godsdienstig
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Brian’s Psalm » Godsdienstig » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Brian’s Psalm Brian’s Psalm  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Brian’s Psalm

R180.00
Foto 1: Brian’s Psalm

  My bergtop-ervarings saam met Brian, binne 6 maande geleef, met Psalm 23 as ‘anker’ op ons pad.  

        Na ons eerste gesprek deur die Leiding van die Heilige Gees, het hy dadelik gehoorsaam toe hy besef God wil met ‘hom’ praat en dat ‘dit’ sy rede is vir die stilte en omdat hy op ‘Heilige grond’ vertoef.

      “Sien jy, ou nig, met my oë gerig op die voetgangers en mense in hul karre, het ek hul emosies probeer ‘uit-check’.  Niemand het geweet hoe ek voel nie, want ek het self nie geweet ‘hoe’ om te voel nie.

        “Nie eers ‘n ‘berggie’ wou na my kyk nie!  Dit vat aan ‘n man!”  huil hy.

 

Vorige10 van 13Volgende
Adverteer nou GRATIS in Godsdienstig

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Godsdienstig.

Kontak Dagbreek uitgewers via e-pos
Geadverteer deur: Dagbreek uitgewers.
'n soeknet lid sedert 2015-04-26.
Alle advertensies deur Dagbreek uitgewers.
Sunwich Port - Anerley - Kwazulu-Natal

7296 besigtigings.
Geadverteer op 2015-04-26 08:02:28.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.