Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Braaikuiken bestuurder soek werk » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Braaikuiken bestuurder soek werk Braaikuiken bestuurder soek werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Braaikuiken bestuurder soek werk

ek is 'n 25jarige man met 7 jaar se ondervinding in hoofsaaklik die braaikuiken bedryf. Ek het ook baie ondervinding van algemene plaas bestuur en instandhouding. My passie is braaikuiken bestuur, maar is gemaklik in vele vertakkings van die landbou bedryf. Ek leer vinnig, en is nie bang vir uitdagings nie. 
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Gerhard venter via e-pos
Geadverteer deur: Gerhard venter.
'n soeknet lid sedert 2015-02-12.
Alle advertensies deur Gerhard venter.
Kendal - Mpumalanga

2162 besigtigings.
Geadverteer op 2015-02-12 17:45:23.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.