Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Boom kwekery - Intern » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Boom kwekery - Intern Boom kwekery - Intern  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Boom kwekery - Intern

Ons het ‘n plat op die aarde, jong person nodig om by ons boom kwekery span aan te sluit.  Indien jy ‘n passie vir bome het is hierdie pos in North Riding vir jou.  ‘n Kode 10/14 bestuurslisensie en goeie kommunikasie vaardighede sal tot groot voordeel wees en ‘n vinnige leerder  sal gou kan ontwikkel tot toesighouer. ‘n Wonderlike geleentheid vir iemand wat mal is oor die buitelewe en wie met hulle hande wil werk.  

Vorige45 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Sun gardens sal kan kontak.
Geadverteer deur: Sun gardens
Alle advertensies deur Sun gardens.
'n soeknet lid sedert 2014-01-31.
Honeydew - Gauteng

13763 besigtigings.
Geadverteer op 2014-02-03 12:00:47.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.