Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

"Bling Thing" Juwele Organiseerder » Ander Juweliersware » Juweliersware » Soek » soeknet.co.za

 "Bling Thing" Juwele Organiseerder  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

"Bling Thing" Juwele Organiseerder

Foto 1:
Foto 2:
Foto 3:
Foto 4:
Foto 1:
Foto 2:
Foto 3:
Foto 4:

(PRYSE VIR GROOTTES VERSKIL) E-pos ons vir pryse. 

 

Die Bling Thing is beskikbaar in 2 groottes, die konsep is uniek in dat die Bling Thing aan die binnekant van

n dame se klerekas deur hang en nie op n hanger tussen die klere soos sommige wat op die

mark beskikbaar is nie.

 

Die “Mini” Bling Thing organiseer 20 paar oorbeletjies, 9 ringe, 9 armbandjies en 9 hangertjies, en die

“Large” Bling Thing organiseer 20 paar oorbeletjies 18 ringe 18 armbandjies en 18 hangertjies. 

(Instellasie hakkies en skroefies ingesluit) 

 

Die konsep laat n dame toe om dadelik die juwele wat sy graag by haar uitrusting wil aansit, dadelik

te sien en selekteer, sonder om in juwele boksies te moet soek, en so ook word die juwele nie

beskadig nie.

Spaar jou spasie, tyd en frustrasie, bestel vandag nog. 

Vorige16 van 25Volgende
Adverteer nou GRATIS in Ander Juweliersware

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander Juweliersware.

Beveilig jou rekenaar met die beste anti-virus sagteware!
Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Bling sal kan kontak.
Geadverteer deur: Bling
Alle advertensies deur Bling.
'n soeknet lid sedert 2014-03-04.
Somerset-Wes - Wes-Kaap

11192 besigtigings.
Geadverteer op 2014-03-04 13:03:19.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!