Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Blanke,Afrikaanse dame word benodig by gesin van 4 in Centurion. » Huishulp » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Blanke,Afrikaanse dame word benodig by gesin van 4 in Centurion. Blanke,Afrikaanse dame word benodig by gesin van 4 in Centurion.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Blanke,Afrikaanse dame word benodig by gesin van 4 in Centurion.

R1 400.00

Goeie dag.

Ek is opsoek na 'n blanke dame met goeie normes en waardes wat kan help in ons gesin van 4.

Die perfekte kandidaat moet bereid wees om te help in die huis met skoon maak,wasgoed,soms kos kook asook omsien

na my kinders wanneer nodig.

In-bly opsie is beskikbaar/ideaal met salaris van R1400 onhb.

Moet verkieslik enkellopend wees aangesien pos in-bly is en jy deel van die gesin gaan wees.

Moet geldige bestuurs lisensie he.

Eie motor is nie 'n vereiste nie,maar welkom.

Vir verdere  inligting,CV's ens stuur asb aan via e-pos.

Vorige18 van 35Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huishulp

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huishulp.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Steenkamp4 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Steenkamp4.
'n soeknet lid sedert 2013-04-03
Alle advertensies deur Steenkamp4.
Raslouw - Wierdapark - Gauteng

14116 besigtigings.
Geadverteer op 2013-04-03 12:40:27.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.