Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Blanke Dame 26 soek kinders of Oumens om op te pas » Huishulp » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Blanke Dame 26 soek kinders of Oumens om op te pas Blanke Dame 26 soek kinders of Oumens om op te pas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Blanke Dame 26 soek kinders of Oumens om op te pas

R3 500.00

Hello.

Ek is opsoek na werk asseblief. Is baie goed met kinders en ou mense.

Baie vriendelike betroubare Blanke dame (26) wil graag help waar julle vasbrand.

Ek is bereid om skoon te maak en te kook indien nodig.

Help oral waar ek kan, sal ook Kinders kan help met skoolwerk en als wat nodig is.

Verkieslik in Upington

Wees gerus U kinders of Geliefde is veilig.

 

Baie dankie

Michelle 

 

Vorige15 van 35Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huishulp

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huishulp.

Kontak Michy1987 via e-pos
Geadverteer deur: Michy1987.
'n soeknet lid sedert 2014-03-29.
Alle advertensies deur Michy1987.
Upington - Noord-Kaap

10646 besigtigings.
Geadverteer op 2014-03-29 04:50:26.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.