Soek Tuisblad » Soek  » Reis en Vakansie » Toere
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Besonderse bustoer na Rusland » Toere » Reis en Vakansie » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 14.87Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 16.42Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 18.62Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 11.21Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1378Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 15.00Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.11Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0016Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8435Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2626Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0008Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4434Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4104Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 14.87Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.85Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0408Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1258Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.77Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0080Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 10.81Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 10.81Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 14.87Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0016Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.01Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0711Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0161Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2095Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.43Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.01Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.84Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.56Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0493Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.42Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.12Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.93Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.40Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.22Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.33Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 38.79Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.37Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.90Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.18Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.01Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9606Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7646Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0484Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.10Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.28Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0320Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1434
Besonderse bustoer na Rusland Besonderse bustoer na Rusland  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Besonderse bustoer na Rusland

R38 500.00
Foto 1: Besonderse bustoer na Rusland
Foto 2: Besonderse bustoer na Rusland
Foto 3: Besonderse bustoer na Rusland
Foto 4: Besonderse bustoer na Rusland
Foto 5: Besonderse bustoer na Rusland
Foto 1: Besonderse bustoer na Rusland
Foto 2: Besonderse bustoer na Rusland
Foto 3: Besonderse bustoer na Rusland
Foto 4: Besonderse bustoer na Rusland
Foto 5: Besonderse bustoer na Rusland

RUSLAND BUSTOER

 4 tot 16 September 2016

Slegs R38 500 

Deposito: R4000

 Met ontvangs van deposito,  inskrywingsvorm wat afgelaai , skandeer en ingevul word op ons webwerf  asook afskrif van u paspoort word u plek op die toer bespreek. 

Ingesluit in die toerprys: 

 N volledige toerbeplanning

Verblyf in goeie toeriste-klas hotelle

2 etes elke dag

 Busvervoer in persoonlike luukse lugversorgde bus met toilet geriewe asook koffie kroeg

Alle toegange by besienswaardighede

Ander ekstras soos aangedui op elke toerprogram

Begeleide toere in elke land deur plaaslike toergidse.

 

TOERPROGRAM:

Dag 1: Ontmoet op JNB Internasionaal vanwaar ons vertrek met Emirates lugredery via Dubai na Sint Petersburg in Rusland.

Dag 2: Arriveer op Sint Petersburg se lughawe waar ons toerbus reeds op ons wag en waar ons ons plaaslike toerleier ook ontmoet.

Dag 3: Skop ons eerste dag in Sint Petersburg af met n begeleide toer van die stad. Sien paleisplein , en St. Isaakkatedraal met weelderige binne vertrekke. Besoek ook een van die oudste geboue in Sint Petersburg. Sien Peter and Paul Fortress.

Dag 4: Na ontbyt besoek vandag aan een van die grootste museums in die wêreld: winterpaleis gebou in 1764 asook versameling wat 2.7 miljoen kunswerke bevat onder andere meesterstukke van Leonardo Da Vinci, Raphael , Rodin , Rubens asook die Franse impressioniste.

 Dag 5: Ons kry vanoggend die geleentheid om Nevsky Prospekt te besoek. Ons is die middag vryom van die vele soewenier winkeltjies te besoek en inkopies te doen.

 Dag 6: Boek vanoggend uit waar ons na die treinstasie sal vervoer word en sit ons reis voort na Moskou. Ons arriveer in Moskou waar ons na ons hotel vervoer sal word waar ons vir die volgende 4 nagte sal oornag.

Dag 7: Onderneem vandag n begeleide toer van die Russiese hoofstad waar ons by van Moskou se mooiste toeriste-aantreklikhede sal stilhou om die pragtige geboue op kamera vas te lê. Ons besoek ook later vanmiddag die Faberge Museum wat spog met die grootste Fabergé eier versameling in  die wêreld.

 Dag 8: Besoek vanoggend aan Gatchina Paleis. Een van die hoogtepunte van hierdie toer is n besoek vanmiddag aan die Katarina Paleis met weelderige vertrekke gebou in 1717.

 Dag 9: Besoek vandag aan die Kremlin waar ons ook die geleentheid kry om die Staats Diamant fonds te besoek met groot versameling staats juwele. Sien onder meer die kroon van Katarina die Grote en die Orlov diamant.

 Dag 10: Na ontbyt , het ons weer n propvol skedule wat vanoggend met n besoek aan die Treytyakov Gallery afskop. Na middagete word ons vervoer na Novodivechy klooster en mees bekende begraafplaas in Moskou.

 Dag 11: Ons boek vanoggend uit waar ons noord-oos van Moskou sal vertrek na die stede binne wat bekendstaan as die Goue ring. Besoek Sergiev Posad, die godsdienstige sentrum van die Russiese Ortodokse kerk. Sit ons reis voort na Paraslavl waar ons die museum van Pieter die Grote sal besoek. Daarna word ons vervoer na Suzdal waar ons 2 nagte sal oorbly.

Dag 12: Besoek aan Suzdal. Sien monasterie van Sint Euthymius wat uit die 14de eeu dateer. Besoek ook die museum met hout argitektuur waar ons tradisionele Russiese geboue kan sien en op kamera kan vasle. Ons reis na Vladimir waar ons n begeleide toer sal neem van die Katedraal gebou in 1158. Ons word weer vervoer na ons hotel in Suzdal waar ons die laaste aand van ons besondere toer sal afsluit.

Dag 13: Ons boek uit en vertrek na Moskou se lughawe vir ons vlug na Johannesburg.

 Dag 14: Ons land op JNB se lughawe , stokflou na n heerlike en insiggewende toer.

 

 

Vir meer inligting en nog fotos van die toer gaan kyk gerus op ons webtuiste of vir nog toere gaan kyk gerus op ons webtuiste :

www.gsatoere.co.za

of kontak GSA Toere by : deon@gsatoere.co.za

Sel nr:072-719-8914 

Vorige3 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toere

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toere.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Gsa toere sal kan kontak.
Geadverteer deur: Gsa toere
Alle advertensies deur Gsa toere.
'n soeknet lid sedert 2015-10-11.
Florida Hills - Florida - Gauteng
Kaart vir Florida Hills,Florida,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -26.1623589, 27.9263647

2712 besigtigings.
Geadverteer op 2015-10-14 11:32:42.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.