Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste » Finansieel » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste

R13.00
Foto 1: Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste
Foto 2: Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste
Foto 1: Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste
Foto 2: Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste

Ek bied bogenoemde dienste aan vir individue, trusts, boere en klein sake ondernemings aan.

  1. SARS: BTW, EMP, Inkomste Belasting, Tax Clearances, Sars navrae en "disputes"
  2. Salarise - Maandelikse / weeklikse salaristrokies, aftrekkings en betrokke opgawes
  3. Uitreik van IRP5é en IT3's asook half jaarlikse statutere opgawes
  4. Werkgewer UIF Registrasies, Opgawes, werknemer UIF registrasies, UIF Eise
  5. Ongevalle Registrasies, Jaarlike opgawes, en Letter of Good Standing
  6. CIPC opgawes en dokumentasie
  7. BEEE Sertifikate
  8. CSD - Aansoeke en registrasies - Central Supplier Database Application: National Treasury 
  9. Krediet aansoeke
  10. En nog verskeie diverse dienste

My pryse is baie laag - kontak my gerus vir 'n kwotasie. My kliente is reeds dwarsoor die land Ek kan enige iemand per epos kwoteer en kan ook afspraak maak en u besoek indien binne 250km van Somerset Oos, Oos-Kaap Area. 

Ek is lid van die proffesionele instansie, SAIPA - SA Institute for Proffesional Acountants.

Vriendelike Groete
Samantha Moton
 
SimplyBeans "Services you can Count on!"
1 van 14Volgende
Adverteer nou GRATIS in Finansieel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Finansieel.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Sammymouton sal kan kontak.
Geadverteer deur: Sammymouton
Alle advertensies deur Sammymouton.
'n soeknet lid sedert 2019-08-06.
Kestell - Vrystaat
Kaart vir Kestell,Vrystaat,Suid Afrika

GPS: -28.3222343, 28.6906433

23 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-06 13:14:54.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.