Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste » Verskaffers » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.90Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.64Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.15Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 18.56Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.97Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.64Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1662Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9821Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1437Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.31Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.21Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.56Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.56Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.46Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9937Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0044Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2371Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.95Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.24Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.42Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0541Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0496Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.32Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.08Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.57Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 6.92Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 46.55Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.50Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.31Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0358Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1667Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2781Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0018Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.16Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7503Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.9812Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0002Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0019Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5278Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.52Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 17.90Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.18Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0095Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0343Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 17.90Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0019Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0857Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0188Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9937Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9941Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 10.00Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4543
Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste

R13.00
Foto 1: Bekostigbare admin, boekhou, belasting en werkers / salaris dienste

Ek bied bogenoemde dienste aan vir individue, trusts, boere en klein sake ondernemings aan.

  1. SARS: BTW, EMP, Inkomste Belasting, Tax Clearances, Sars navrae en "disputes"
  2. Salarise - Maandelikse / weeklikse salaristrokies, aftrekkings en betrokke opgawes
  3. Uitreik van IRP5é en IT3's asook half jaarlikse statutere opgawes
  4. Werkgewer UIF Registrasies, Opgawes, werknemer UIF registrasies, UIF Eise
  5. Ongevalle Registrasies, Jaarlike opgawes, en Letter of Good Standing
  6. CIPC opgawes en dokumentasie
  7. BEEE Sertifikate
  8. CSD - Aansoeke en registrasies - Central Supplier Database Application: National Treasury 
  9. Krediet aansoeke
  10. En nog verskeie diverse dienste

My   pryse is baie laag - kontak my gerus vir 'n kwotasie. My kliente is   reeds dwarsoor die land Ek kan enige iemand per epos kwoteer en kan ook   afspraak maak en u besoek indien binne 250km van Somerset Oos, Oos-Kaap   Area. 

Ek is lid van die proffesionele instansie, SAIPA - SA Institute for Proffesional Acountants.

Vriendelike Groete
Samantha Moton
 
SimplyBeans
"Services you can Count on!"
1 van 29Volgende
Adverteer nou GRATIS in Verskaffers

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Verskaffers.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Sammymouton sal kan kontak.
Geadverteer deur: Sammymouton.
'n soeknet lid sedert 2019-08-06
Alle advertensies deur Sammymouton.
Kestell - Vrystaat

38 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-06 13:29:53.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!