Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Tegnies
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

BEDRADINGS ELEKTRISIeN/BEPLANNER DRINGEND OP SOEK NA GESKIKTE POS » Tegnies » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

BEDRADINGS ELEKTRISIeN/BEPLANNER DRINGEND OP SOEK NA GESKIKTE POS BEDRADINGS ELEKTRISIeN/BEPLANNER DRINGEND OP SOEK NA GESKIKTE POS  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

BEDRADINGS ELEKTRISIeN/BEPLANNER DRINGEND OP SOEK NA GESKIKTE POS

R30 000.00

Blanke man, 55 jaar jonk, met 36 jaar ondervinding in elektriese werk asook :

Eskom, bedradings lisensie.  Opleidings beampte.  Projekbestuur.

Logistieke bestuur.  Administrasie. Veiligheids opleiding. Bestuurs opleiding.

Informatika.  Beplanning.

Self -help meganika asook voertuig elektrifisering.

Nie bang vir enige uitdaging nie en hou van nuwe uitdagings en aanleer van nuwe 

vaardighede.

Ek stuur my cv graag aan indien daar n moontlike pos oop is vir my.

Ek is bereid om te verhuis indien dit van my verwag word.

Baie dankie by voorbaat

Kobus du Preez 

Vorige4 van 33Volgende
Adverteer nou GRATIS in Tegnies

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Tegnies.

Kontak Annerivan1 via e-pos
Geadverteer deur: Annerivan1.
'n soeknet lid sedert 2017-11-26.
Alle advertensies deur Annerivan1.
Waterkloof Ridge - Waterkloof - Gauteng

1388 besigtigings.
Geadverteer op 2017-11-26 10:46:12.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.