Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

baba » Ander » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

baba baba  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

baba

Foto 1: baba

As jy jouself kry in' posisie wat jy voel jy het nie uitkoms nie. As jy swanger is en weet nie wat om te doen nie. Help ons om jou te help. Ons wil bitter graag 'n baba aanneem. Ons kan mekaar help. Ons wag al meer as 5 jaar vir ons Wonderwerkie. Niemand sal sleg dink as jy nie reg is om na 'n lewe om te sien nie, gee ons 'n kans om 'n kind 'n toekoms te gee. Asb, kontak my op 083 292 3522, my naam is Veronica
Vorige18 van 43Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Telefoon Nommer:0832923522
Selfoon Nommer:0832923522
Geadverteer deur: Veron3450.
'n soeknet lid sedert 2012-01-24.
Alle advertensies deur Veron3450.
Se 3 - Vanderbijlpark - Gauteng

8246 besigtigings.
Geadverteer op 2013-08-08 10:43:08.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!