Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Baba leer loop valhelms » Allerlei Baba Benodighede » Baba » Soek » soeknet.co.za

Baba leer loop valhelms Baba leer loop valhelms  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Baba leer loop valhelms

Leer loop baba valhelms

Leer loop baba valhelms was spesifiek ontwerp vir daai onvermeidelike eerste paar tree en al die valle wat daarmee gepaard gaan. Die sagte omliggende kussing laag beskerm jou baba se kop terwyl hy gretig kan voortgaan om te leer loop en kruip.

Die valhelm is saamgestel uit 8mm liggewig, buigbare hoe densiteit skuim. Die voorkant het ook 'n stuk PVC plastiek om die impak van skerp voorwerpe uit te kanseleer. Die buitenste laag bestaan uit 'n stewige nylon en beskikbaar in blou en pienk. Die verstelbare velcro band laat toe vir maklike verstellings soos jou baba groei en word aanbeveel vir babas tussen 6 maande en 2 1\2 jaar.  Die valhelm is baie gemaklik en daar is genoeg spasie om goed asem te haal en nie benoud te raak nie.

Sien die fotos hieronder:

Baba valhelm blou
Baba valhelm blou
Baba valhelm pienk
Baba valhelm pienk
Vorige27 van 27
Adverteer nou GRATIS in Allerlei Baba Benodighede

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei Baba Benodighede.

Kontak Baba leer loop valhems via e-pos.
Telefoon Nommer:0721146821
Selfoon Nommer:0721146821
Geadverteer deur: Baba leer loop valhems
'n soeknet lid sedert 2010-01-23.
Alle advertensies deur Baba leer loop valhems.

Randburg - Gauteng

4636 besigtigings.
Geadverteer op 2010-01-23 01:03:01.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.