Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Assistent plaasbestuurder Makwassie » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Assistent plaasbestuurder Makwassie Assistent plaasbestuurder Makwassie  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Assistent plaasbestuurder Makwassie

Werk beskikbaar te Melkery, Bees-, Skaap- en Saaiboerdery op plaas naby Makwassie, Noordwes. Vereistes: Geldige rybewys, betroubaar, eerlik, selfstandig, hard werkend, moet met diere kan werk,  kennis in dragtigheid en KI sal voordelig wees, algehele instandhouding van plaas implimente en toerusting. Bereid wees om naweke en vakansie Dae te werk indien nodig.  Stuur volledig CV met verwysing. 
1 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Adrikies via e-pos
Geadverteer deur: Adrikies.
'n soeknet lid sedert 2019-08-20.
Alle advertensies deur Adrikies.
Makwassie - Noordwes

130 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-20 21:51:56.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.