Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

APOLLO 11 KOERANTE EN TYDSKRIFTE » Tydskrifte en Koerante » Boeke » Soek » soeknet.co.za

APOLLO 11 KOERANTE EN TYDSKRIFTE APOLLO 11 KOERANTE EN TYDSKRIFTE  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

APOLLO 11 KOERANTE EN TYDSKRIFTE

R1 200.00

'n Mooi versameling spesiale uitgawes gepubliseer tydens die eerste maanlanding in Julie 1969. Sluit in Beeld, Rapport, Rand Daily Mail, Star en ook tydskrifte.

 

Hier en daar het 'n paar van die koerante effens vergeel maar oor die algemeen in baie goeie en leesbare toestand.

1 van 3Volgende
Adverteer nou GRATIS in Tydskrifte en Koerante

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Tydskrifte en Koerante.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Theunsk sal kan kontak.
Geadverteer deur: Theunsk
Alle advertensies deur Theunsk.
'n soeknet lid sedert 2019-02-27.
Trichardt - Mpumalanga

215 besigtigings.
Geadverteer op 2019-02-27 10:09:48.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.