Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Al u papierwerk, uitgesorteer! » Boekhou » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00
Al u papierwerk, uitgesorteer! Al u papierwerk, uitgesorteer!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Al u papierwerk, uitgesorteer!

R1.00
Foto 1: Al u papierwerk, uitgesorteer!

Ons kom haal, sorteer, liaseer en lewer af.

·         Spaar op personeel uitgawes

·         Verminder druk op sluetel personeel

·         Bevorder produktiwiteit

·         Verbeter kontoor netheid en vloei

Vir al u besigheids liasering, dokument hantering en ander administratiewe behoeftes, is “PAPER TRAIL” u koste effektiewe, betroubare oplossing.

Ons bied die volgende opsies:

·         Opsie 1:

Weeklikse afhaal diens:

              Ons sal al u dokumente eenmaal per week kom haal, verwerk en weer die volgende week terug besorg

              met die volgende besoek.

·         Opsie 2:

Op perseel “Onsite” diens:

               Alle werk word op die besigheids perseel gehanteer en geen dokumente verlaat die  kantoor nie.

                                       

Skakel ons vandag vir ‘n kwotasie en konsultasie, en kyk hoe ons u besigheid kan vergemaklik.

Kontak besonderhede:

     Jaco - 084 978 9416                                                                                                                 eps.bloem@gmail.com
Vorige8 van 10Volgende
Adverteer nou GRATIS in Boekhou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Boekhou.

Kontak Paper trail via e-pos.
Telefoon Nommer:0849789416
Selfoon Nommer:0849789416
Geadverteer deur: Paper trail
'n soeknet lid sedert 2012-12-06.
Alle advertensies deur Paper trail.

Ladanna - Pietersburg - Limpopo

4612 besigtigings.
Geadverteer op 2012-12-06 12:59:09.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.