Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Afstand beheer ligte, Vir bestaande of nuwe ligte » Sekuriteit en Observasie » Elektroniese Toestelle » Soek » soeknet.co.za

Afstand beheer ligte, Vir bestaande of nuwe ligte Afstand beheer ligte, Vir bestaande of nuwe ligte  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Afstand beheer ligte, Vir bestaande of nuwe ligte

Afstand beheer boksie wat jy self kan instaleer. DIt is klein en die afstand beheer vang tot en met

150meter ver op.

Werk perfek op buite spry ligte vir veiligheid en die elektriese kostes is nie so 

hoog nie. Die lig of ligte word aan gesit as jy die knoppie druk en bly so lank aan soos jy dit wil aan 

hou, druk die knoppie en skakel dit weer af. 

Die toestell kos slegs R760.

 Dis werk baie goed op die plaas vir veiligheid.

Skakel asb vir verdere inligting.

0846284993

Vorige16 van 16
Adverteer nou GRATIS in Sekuriteit en Observasie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sekuriteit en Observasie.

Kontak Die plaas via e-pos.
Telefoon Nommer:0846284993
Selfoon Nommer:0846284993
Geadverteer deur: Die plaas
'n soeknet lid sedert 2011-01-18.
Alle advertensies deur Die plaas.

Die Wilgers - Gauteng
Kaart vir Die Wilgers,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -25.7598126, 28.3140488

6666 besigtigings.
Geadverteer op 2011-01-18 04:02:24.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.