Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Bettie se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Bettie van Lichtenburg - Noordwes
Lewensversekering sakpas in jou taal.
Miniatuur Perdjies
Miniatuur Perdjies
R4 000.00
"Blue Eye Boy" is 'n baie flinke hingsie. Hy is wit met swart en die mooiste blou ogies."Brownie" is weer 'n rustige hingsie. Hy i...
Dalmations
Dalmations
R2 000.00
SACBR-Geregistreer. Mooi geaardheid. Gebore 31/7/2013.  Ontvang 1ste Inspuiting met Ontwurmings. Reuntjies & R2000 elk en Tefies & R2500....
Toy Franse Poedels
Toy Franse Poedels
R3 000.00
SACBR-Geregistreer. Pragtig! Onder 28cm. Verskillende kleure: Wit, Swart, Silwer, Appelkoos, Oranje en Bruin. Kleintjies van tyd tot tyd beskikbaar vi...
Miniatuur Maltese
Miniatuur Maltese
R2 000.00
SACBR Geregistreer. Pragtige wit bondeltjies wol!  Ontvang 1ste Inspuiting met Ontwurmings. Kleintjies van tyd tot tyd beskikbaar. Reuntjies &...
Miniatuur Dachshunds (Worshondjies)
Miniatuur Dachshunds (Worshondjies)
R1 000.00
SACBR Geregistreer. Nou beskikbaar:Verskeie kleure: Swart met taan, taan, sjoclate, sjoclate dapple, taan dapple, silwer dapple, double dapple. Ontvan...
Miniatuur Pinschers
Miniatuur Pinschers
R2 000.00
SACBR Geregistreer. Baie mooi klein en fyn.  Swart met taan, Taan Reuntjies & R1500 elk en Tefies & R2000 elk. Sjoclate met taan Reuntjie...
Pugs
Pugs
R2 000.00
SACBR Geregistreer. Fawn en Swart babas van tyd tot tyd beskikbaar. Ontvang 1ste Inspuiting met Ontwurmings. Reuntjies & R1500 en Tefies & R20...
Miniatuur Franse Poedels
Miniatuur Franse Poedels
R2 000.00
SACBR Geregistreer. Onder 38 cm. Verskeie kleure: Wit, Swart, Sjampanje en Bruin.  Ontvang 1ste Inspuiting met Ontwurmings. Reuntjies & R2000...

Geadverteer deur: Bettie van Lichtenburg - Noordwes 'n soeknet lid sedert 2009-07-09
Kom speel en wen!