Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

ThysSmit se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Thyssmit van Lydenburg - Mpumalanga
Plaaswerk vir Jongman met basiese ondervinding
R2 500.00
Jong man met sober gewoontes gesoek vir algemene plaaswerk op n plaas tussen Lydenburg en Machadodorp. Blyplek sal verskaf word. Moet hardwerkend wees...

Geadverteer deur: Thyssmit van Lydenburg - Mpumalanga 'n soeknet lid sedert 2015-07-29