Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

J G se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > J g van Lynnwood - Menlopark - Gauteng
Bederf jou brak!
Imbuia lessenaar
R8 000.00
Soliede imbuia lessenaar met credenza, koffietafel en 2 besoekerstoele. In puik toestand.
Antieke Brunner klavier met kandelare
R4 500.00
Antieke Brunner klavier met kandelare, ingevoer vanaf Berlyn. In puik toestand; moet slegs gestem word.
Johan Grobler
R8 000.00
5 oorspronklike geraamde olieverf skilderye van Johan Grobler - verskeie diere-temas. 

Geadverteer deur: J g van Lynnwood - Menlopark - Gauteng 'n soeknet lid sedert 2015-01-06
Bederf daai spesiale een.