Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

gerrit18 se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Gerrit18 van Pretoria - Gauteng
Bederf jou brak!
Soek Werk Dringend ASSEBLIEF
Ek is ;n jong man wat op 'n plaas werk soek hou baie van die buitelewe en ken diere en plante goed. Gee my 'n kans asb in bly werk op 'n plaas asb
Soek Werk
Ek is ;n jong man wat dringend werk soek op 'n plaas ken driere en plante en kan hard werk met my hande in bly werk asb
Soek Werk
R5 000.00
Ek is n jong man soek werk dringend enige rigting kan hard werk met my hande, gee my 'n kans asb
Soek Werk
R4 000.00
Ek is ;n jong man wat werk soek ek stel baie belang in toere en om toer gids op te tree 

Geadverteer deur: Gerrit18 van Pretoria - Gauteng 'n soeknet lid sedert 2014-01-22
Bederf daai spesiale een.