Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Toon se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Toon van Bethlehem - Vrystaat
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Tuinstoel?Braaistoele
Ek maak stoele van ou buitebande vir die tuin of braaiarea.Die stoele kan buite gelos word en as dit vuil is spuit dit met die tuinslang skoon.Dit sit...
Vervoerwerk/Courierwerk
Ek is op soek na kontrakte vir die vervoer van vragte landwyd.Ek vervoer vragte van 1 tot op 3 ton.Skakel my vir flinke diens.Baie dankie.
Ford 5000
Ford 5000 te koop. Goeie toestand. R50 000
Vervoerwerk landwyd
Doen vervoerwerk van vragte een tot drie ton.

Geadverteer deur: Toon van Bethlehem - Vrystaat 'n soeknet lid sedert 2009-02-05
Kom speel en wen!