Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

wow se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Wow van Port Owen - Velddrif - Wes-Kaap
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Pragtige waterfront huis in Port Owen met jetty! Ref A480
R3 200 000.00
Ref A480Groot ene ruim waterfront woning met 4 slaapkamers en 3 badkamers. Ruim oopplan leefared met slaufdeure na die waterfront met eie private jett...
Semi-waterfront erf in Port Owen! Ref A278
R480 000.00
Ref : A278Jou eie private toegang tot die water wat deel vorm van jou erf. Bou `n jetty of dalk `n lapa. `n Bietjie van alles in een.
Erf met ongerepte uitkyk oor die water!! Ref A090
R1 080 000.00
Ref: A090Massiewe erf met ongerepte uitkyk oor die Bergrivier/ Port Owen Marina. Die erf is 1671vkm in grootte en niemand kan ooit jou uitkyk op die w...
Erf te koop in Port Owen! Ref A269
R270 000.00
Ref A269Erf gelee in `n stil privaat area van Port Owen. Ongeveer 100 meter vanaf die rivier stap afstand vanaf Port Owen Yacht Klub. 625vkm
Riverfront huis in Port Owen! Ref A345
R1 300 000.00
Ref A345Hierdie dubbelverdieping huis op die rivier het 4 slaapkamers en 3 badkamers. `n Oopplan kombuis, sit-en eetkamer met "jetmaster", d...
Massiewe drie slaapkamer huis met 2x een slaapkamer woonstelle en drie garages! Ref A650
R2 370 000.00
Ref A650 Hierdie geneflike huis het drie groot slaapkamers, hoofslaapkamer is en-suite met lugreeling en volop ingebounde kaste. Oopplan sit-en-e...
Riverfront huis in Port Owen! Ref A345
R1 300 000.00
Ref A345Hierdie dubbelverdieping huis op die rivier het 4 slaapkamers en 3 badkamers. `n Oopplan kombuis, sit-en eetkamer met "jetmaster", d...
Ware belegging in eiendom Ref A641
R570 000.00
Ref A641Hierdie is ware belegging in eiendom aan die Weskus. Die woning het twee slaapkamers, een badkamer en`n oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer ...
Groot familie/kuierhuis ongeveer 100m vanaf die Bergrivier Ref A041
R1 600 000.00
Ref A041 Hierdie karaktervolle eiendom het `n ruim eenslaapkamer woonstel met kombuis en badkamer. Die hoof woning het twee slaapkamers en een ba...
Drie slaapkamer woning in Laaiplek! Ref A406
R1 300 000.00
Ref: A406Hierdie siersteen huis met onderhoud het 3 slaapkamers, 2 badkamers, sit-en eetkamer. Groot kombuis met baie ingeboude kaste en waskamer. Ba...
Ruim Drieslaapkamer Vissermansstyl woning in Velddrif, Weskus te koop.
R890 000.00
Ruim drieslaapkamer in Velddrif aan die Weskus te koop.  Ideaal vir baie gerieflike en ruim vakansiehuis of permanent.  Oopplan kombuis met ...
Ware winskoop - drie slaapkamer huis te koop aan die Weskus.
R550 000.00
Hierdie drie slaapkamers het almal ingeboude kaste, een volle badkamer.  Oopplan kombuis, sit en eetkamer met ingeboude braai.  Ideaal vir d...
Luukse 4 ster Wildsplaas aan die Weskus
R14 990 000.00
Luukse Wildsplaas, 1460 hektaar aan die weskus, uur vanaf Kaapstad. Restaurant, kroeg, Luukse Chalets en Tente. Suksesvolle lopende saak. Geen grondei...
 

Geadverteer deur: Wow van Port Owen - Velddrif - Wes-Kaap 'n soeknet lid sedert 2012-12-18
Kom speel en wen!