Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Elizabeth se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Elizabeth van Montanapark - Gauteng
Bederf daai spesiale een.
GEDROOGDE GEPARFUMEERDE ROOS BLARE VIR TROUE KONFETTI
R10 per sak. Montana Park Pretoria Elna 082 823 4433 / dutoite@arc.agric.za
KAMER TE HUUR: MONTANA PARK: PRETORIA
Gemeubileerde groot slaapkamer in ‘n 3 slaapkamer huis. Voorsien slegs eie bed. Eie badkamer. Naby Kollonade Winkelsentrum.Gebruik van sit/e...
ANTI BARK HONDE HALSBAND
ANTI BARK HONDE HALSBAND Troeteldier vriendelik. Werk soos 'n bom! Te groot vir my poedeltie. R800 Elna 082 823 4433 dutoite@arc.agric.za
GESOEK: 3 TUIN DRAAD TAFELS
Ek soek 3 tuin draad (gevlegde) tafeltjies. Is daar iemand wat dit gratis sal weggee? Ek is bereid om dit op te tel in Pretoria area.. 082 823 443...
TE HUUR: VAKANSIE AKKOMMODASIE: BREAKERS OORD: UMHLANGA ROCKS:
3 - 5 Sept 2011. Kan 4 persone slaap. “Self-catering”. Eenheid is ten volle toegerus en word daaglikse gediens. Op strand, swembad, gy...
TYDDEEL WEEK TE KOOP: SABIE RIVER SUN: HAZYVIEW
1 km. buite Hazyview. RCI “Gold Crown” oord Eie gholfbaan. Chalet Nr 71, Week Nr. 9 (4-11 Maart). 2 slaapkamers, 2 badkamers. Slaap 6 ...
TYDDEEL WEEK TE KOOP: BILENE CLUB LODGE: MOSAMBIEK
Splinternuwe oord.Op Bilene meer. 180 km noord van Maputo. Eenheid Nr. 10. 2 slaapk. 2 badk. Slaap 6 persone. 113m². 1ste week in Sept v...
VAKANSIE WOONSTEL TE KOOP: NATAL KZN SUID KUS RIVIERA: SEA PARK
2 slaapkamers, badkamer, ten volle toegeruste kombuis. Met meubels R616 000, sonder meubels R583 000. +/- 45m2. Ligging: Volg N2 van Durban suid...
TE KOOP:LUUKSE WONING OP WILDSPLAAS:BUFFELSDRIFT: PRETORIA NOORD OOS
:9 slpk,7 badk.Hele huis ten volle gemeubileerd.2,3 ha in 330 ha wildsplaas.Grt verskeidenh.wild.24km.v Zambezi afrit.Priv.voëlpark,dam met fla...
CANON B820 faks/telefoon/kopieerder
R500. Elna 082 823 4433 / dutoite@arc.agric.za
FISH EAGLE BAY : BELA BELA
Pragtige uitsig op the Warmbad Dam. Erf Nr 1439. 1 102 m2. Kiepersol bome. Konsep argiteks plan vir pragtige Meditereense huis. Gee...
VAKANSIE AKKOMMODASIE TE HUUR-ENIGE PLEK IN S.A.
Luukse chalets/eenhede.Gemeubileerd,ten volle toegerus,daagliks gediens (beddens opgemaak, skoonmaak van chalet,skottelgoed was). Neem net u klere,kos...
BELA BELA (WARMBAD): LEOPARDS ROCK
BELA BELA (WARMBAD) LEOPARDS ROCK16 km.noord van Bela Bela, op pad na Modimolle (Nylstroom). ± 1 uur.van Pretoria, Residensiële landgoed/w...
 

Geadverteer deur: Elizabeth van Montanapark - Gauteng 'n soeknet lid sedert 2008-11-20
Bederf daai spesiale een.