Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Zellie se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Zellie van Gardenia Park - Bloemfontein - Vrystaat
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Extractor fan/suigwaaier - SPLINTERNUUT en diepbraaier - SPLINTERNUUT
Splinternuwe  suigwaaier EN diepbraaier te koop.  Nog nie eers gebruik nie.  Skakel Lizelle 0790708153.  E-pos is lizellemare...
Maseerbed
Feitlik splinternuut en  nogsteeds in eie verpakking.  Regtig baie mooi opgepas.  Prys is onderhandelbaar.  Skakel Lizelle by...
TE KOOP : SUZUKI BANDIT 650 MOTORFIETS
Motorfiets is in 'n puik toestand en baie mooi opgepas.  Met 19 000km, nuwe bande en 'n diens rekord.  Prys : R40 000-00 - onderhandelbaar.&...
TE KOOP : SUZUKI BANDIT 650 MOTORFIETS
R40.00
Motorfiets is in puik toestand met 19 000km, nuwe bande en 'n diens rekord.  Prys is onderhandelbaar. Skakel 076 829 983 7.
Verdien 'n ekstra inkomste!
Lief vir rondreis, toer, woon jy gereelde kunsfeeste by.  Afgetree of benodig jy 'n ekstra inkomste?  Hier is die antwoord... 'n Karavaan wa...
Begin jou eie besigheid en verdien jou eie inkomste!
Wat wil jy meer hê?  Lief vir rondreis, besoek u gereeld kunsfeeste, afgetree of benodig jy 'n ekstra inkomste?   Hier is  '...
karavaan omskep in splinternuwe koswa!
Lief vir rondreis en om kunsfeeste by te woon?  Hier is jou kans.  'n Karavan wat nuut omskep is in 'n koswa met volledige en splinternuwe t...
Pragtige huis te koop naby Jim Fouché Skool - Bloemfontein
Pragtige huis te koop.  2 Ingange.  5 Slaapkamers, 3 badkamers,  oopplan kombuis en sitkamer, 2 buitekamers, swembad,  parkering v...

Geadverteer deur: Zellie van Gardenia Park - Bloemfontein - Vrystaat 'n soeknet lid sedert 2011-10-15
Neem nou 'n begrafnispolis vir daai ongewenste tyd uit, laat jou geliefdes jou met gemoedsrus en styl groet.