Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Tierberg se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Tierberg van Bellville - Wes-Kaap
Bederf daai spesiale een.
Van jagter tot wildliefhebber deur P.J. Schoeman
R250.00
Baie goeie toestand. Geen stofomslag nie. 175 p. 1972.  [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]
Veldwagter! Die verhaal van veldwagter Harry Kirkman deur Hannes Kloppers
R250.00
Baie goeie toestand. Geen stofomslag nie. Paar hanteermerkies op buiteblad. Vorige eienaarskap op voorste eindbladsy. 288 p. 1967.  [Posgeld in S...
Van Leser tot Leser. `n Gesprek met leeskringe deur Audrey Blignault
R200.00
Baie goeie toestand met stofomslag. Inskripsie op voorste eindbladsy. 88 p. Eerste uitgawe, eerste druk 1980.  [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]...
In ons goeie boekies. Skrywers en redakteurs oor Tafelberg-Uitgewers deur Danie Botha (Samdesteller)
R150.00
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 173 p. Eerste uitgawe, eerste druk 1991.  [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]
Geagte Skrywer. Briewe van `n verhaalredakteur deur Engela Linde-Van Rooyen
R150.00
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 160 p. Eerste uitgawe, eerste druk 2003.  [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]
`n Huldiging van ALBA BOUWER.Die blink uur van mooi dinge deur Thomas van der Walt (Samesteller)
R200.00
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 212 p. Eerste uitgawe, eerste druk 1995.  [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]
Maasdorp. Omnibus 3 deur Stella Blakemore
R200.00
(Maasdorp se nuwe onderwyseres; Hoofmeisie Kobie; Kobie gaan verder).  Harde sagteband. Baie goeie toestand. 470 p. Eerste uitgawe 1997.  [P...
Maasdorp. Omnibus 2 deur Stella Blakemore
R200.00
(Kobie en die wonderkind; Allegra op Maasdorp; Maasdorp se drie musketiers).  Harde sagteband. Baie goeie toestand. 468 p. Eerste uitgawe 1996.&n...
Maasdorp. Omnibus 1 deur Stella Blakemore
R200.00
(Die meisies van Maasdorp; Die jongste meisie in Maasdorpskool; Kobie regeer).  Harde sagteband. Baie goeie toestand. 394 p. Eerste uitgawe, eers...
Die Huis in die Groot Bos deur Laura Ingalls Wilder
R200.00
Baie goeie toestand met stofomslag. 144 p. 1965.  [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]
Saartjie. Omnibus 4 deur Bettie Naude
R350.00
(Saartjie se held; Saartjie se geveg; Saartjie se papegaai).  Baie goeie toestand. 109 p. Eerste uitgawe, eerste druk 1995.  [Posgeld in Sui...
Faanman speel Kupido deur H.S. van Blerk (Die Blou Tartare 5)
R200.00
Baie goeie toestand met stofomslag. 103 p. Eerste druk 1978.  [Posgeldin Suid-Afrika is R25.00]
Die Renperd deur H.S. van Blerk. (Die Blou Tartare 4)
R175.00
Baie goeie toestand. Geen stofomslag nie. 109 p. Eerste druk 1972.  [Posgeld in Suid-Afrika is R25-00]
`n Lewe met boeke deur Koos Human
R250.00
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 156 p. plus `n Foto-album met 23 swart en wit foto's. Eerste uitgawe 2006.  [Posgeld in Suid-Afrika is R25....
Geliefde Leesgoed deur Madeleine van Biljon
R150.00
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 199 p. Eerste uitgawe, eerste druk 1996.  [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]
Die Blote Storie. `n Werkboek vir kortverhaalskrywers deur Hennie Aucamp
R200.00
Harde sagteband. Baie goeie toestand. 192 p. Eerste uitgawe, eerste druk 1986.  [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]
En die Oranje vloei verby deur Sangiro
Goeie tot baie goeie toestand.Geen stofomslag nie. Hier en daar n onderstreping of `n eenwoord-aantekeninkie in blou ink. 155 p. 1953. Skaars en gesog...
Van Jagter tot Wildliefhebber deur P.J. Schoeman
Baie goeie toestand met verweerde stofomslag. 175 p. 1972.    R250-00   [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]
Grenswag deur H.J. Vermaas
Baie goeie toestand met stofomslag. 92 p. 1982.    R150-00   [Posgeld in Suid-Afrika is R25-00]
My Eerste Groot Boek oor ons Land. `n Kindergeskiedenis van Suid-Afrika deur Santie Grosskopf
Baie goeie toestand met stofomslag. 219 p. 1968.    R350.00   [Posgeld in Suid-Afrika is R35.00]
Slagtersnek en sy Mense deur Dr. J.A. Heese
Nuwe lig op `n omstrede gebeurtenis.  [Baie goeie toestand met stofomslag. Stofomslag het insekskade. 239 p. Eerste druk 1973].    R500...
Karoo. Land van Weerbegin deur Lawrence G. Green
Hierdie boek is een van slegs twee van Lawrence Green se boeke wat in Afrikaans vertaal is, en dit is baie gesog onder versamelaars.  [Baie goeie...
Min mense is vry deur Laurie Green
Slegs twee van die bekende skrywer Lawrence G.Green se boeke is in Afrikaans vertaal, waarvan hierdie een die skaarsste en gesogste is.  [Baie go...
Rooidag deur Uys Krige
Baie goeie toestand. Ligte roeskolletjies op buiteblad. 102 p. Eerste uitgawe 1940. Skaars.  R450.00   [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]
Vlug n die Namib deur Henno Martin
Baie goeie toestand met effens vereerde stofomslag. 208 p. 1967. `n Gesogte boek. R200-00.  [Posgeld in Suid-Afrika is R25.00]
Van Schaapwachter tot President. Het Leven van Paul Kruger door D'ARBEZ
Baie goeie toestand. Vorige eienaarskap aan binnekant van voorste buiteblad. 145 p. 1914.  Baie skaars en gesog.  R350.00  [Posgeld in ...
Jochem van Bruggen deur Rothea Olivier
Baie goeie toestand met gerestoureerde stofomslag. No. 823 van `n beperkte oplaag van 1000 genommerde eksemplare. 101 p. Eerste uitgawe 1981. R235-00....
The Russians and the Anglo-Boer War 1899 - 1902 by Apollon Davidson and Irina Filatova
Very fine condition. 287 p. First published in 1998./Puik toestand. 287 p. Eerste uitgawe 1998.  R500-00.  [Postage in South Africa is R25-0...
Rustenburg at War. The story of Rustenburg and its Citizens in the First and Second Anglo-Boer Wars by Lionel Wulfsohn
Very fine condition. 198 p. First published in 1987./Baie goeie toestand. 198 p. Eerste uitgawe 1987.  R400-00  [Postage in South Africa is ...
President Steyn. A Biography by Johannes Meintjes
Fine condition with dust jacket. 272 p. First edition 1969./Baie goeie toestand met stofomslag. 272 p. Eerste uitgawe 1969.  R450-00. [Posgeld in...
President Paul Kruger. A Biography by Johannes Meintjes
Fine condition with dust jacket. 295 p. First published 1974./Baie goeie toestand met stofomslag. 295 p. Eerste uitgawe 1974.  [Postage in South ...
The Commandant-General. The Life and Times of Petrus Jacobus Joubert of the ZAR, 1831-1900 by Johannes Meintjes
Fine condition with dust jacket. 220 p. First edition 1971./Baie goeie toestand met stofomslag. 220 p. Eerste uitgawe 1971.  [Postage in South Af...
Aandeel-sertifikaat van 1889
Nooitgedacht Gold Mining Company Limited. Certificate of Shares. 50 shares. No.3776. Geteken te Kimberley op 16 September 1889. Agterop is daar 5 Cape...
Dr. Gustav S. Preller : Scheepers se Dagboek en die Stryd in Kaapland
Baie goeie toestand met erg verweerde (skaars) stofomslag. 215 p. Tweede uitgawe 1940.  R500-00 plus R20-00 vir posgeld en verpakking. Totaal:&nb...
Ds. J.D. Kestell en D.E. van Velden : De Vredesonderhandelingen tusschen Boer en Brit in Zuid-Afrika
Goeie tot baie goeie toestand.Vorige eienaarskap op voorste eindbladsy. Hoekpunte effens gebuig 215 p. Eerste uitgawe 1909. Skaars Africana.  R85...
Ian Uys : Heidelbergers of the Boer War
Baie goeie toestand met stofomslag. 277 p. Privaat publikasie. Eerste uitgawe1981.  R475-00 plus R20-00 vir posgeld en verpakking. Totaal:  ...
Gustav S. Preller : Kaptein Hindon. Oorlogsavonture van `n Baas Verkenner
Baie goeie toestand. Rugkant bo en onder toon ligte rakskade. Hanteermerke op agterste buiteblad. 265 p. Eerste uitgawe 1916. Baie skaars Africana.&nb...
D.J. Opperman : Komas uit `n bamboesstok
Baie goeie toestand met stofomslag. Inskripsie op die halftitelblad deur die digter en deur hom geteken met sy naam "Dirk" op 30 Mei 1979. D...
 

Geadverteer deur: Tierberg van Bellville - Wes-Kaap 'n soeknet lid sedert 2011-03-05
Bederf daai spesiale een.