Soek Tuisblad » Soek
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Stutter71 se advertensies op soeknet.co.za

 soeknet.co.za » Soek Tuisblad > Stutter71 van Elarduspark - Pretoria - Gauteng
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.
Wildsvleis
Beskikbaar 3 Julie 2011, moet afgehaal word in Pretoria.Vlakvark karkas R500Impala ooi karkas R700Impala ram karkas R950Kudu koei karkas R2400 
Universele programmeerder en uitveer
Tweedehanse leaper-10 universele 42 pin DIP programmeerder plus 32 pin PLCC sok. Aasook n BKE ER30T UV uitveer. Maak my n aanbod.
20 MHz analoog osilloskoop
Tweedehandse GW GOS-622 20MHz osilloskoop met 2x tasters ("Probes"). Maak my n aanbod.
18GHz frekwensie teller- Systron Donner 6245A
Tweedehanse Systron Donner model 6245A frekwensie teller. 20 - 18GHz strek. Maak my n aanbod.
Wildsvleis
Wildsvleis te koop gedurende 2011. Lewering vind plaas slegs op aanvraag. Lewer in die Pretoria gebied.
 

Geadverteer deur: Stutter71 van Elarduspark - Pretoria - Gauteng 'n soeknet lid sedert 2010-07-18
Kom kry motor versekering in jou taal, wat jou sak sal pas ook.