Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Admin » Konsultasie en Bestuurswese » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Admin Admin  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Admin

R7 000.00
Foto 1: Admin

Dringend opsoek na werk

Goeie dag,
Ek is dringend opsoek na n vaste posisie in die Oosrand area, of al moet ek verhuis asseblief geen online besighede nie, ek benodig n vaste inkomste waar ek kan werk vir my geld. 

Ek het die volgende:

* Matriek
* Geldige ry bewys
* Betroubare vervoer
* Sober gewoontes, rook nie en drink nie
* Het geen kriminele record nie
* Lojaal
* Hardwerkend 
* Betroubaar
* Kan in spanne werk
* Kan onder druk werk

*My ondervinding wat ek het is soos volg: 

* Debieteure
* krediteure
* Admin klerk
* Data Capturing 
* P.a                                                         
* Invoices
* Help met petty cash en wages
* Ontvang en stuur van emails
* Filling
* Projekte op n daaglikse bases  hou

Ek het kennis van die volgende programme: 

* Microsoft Word  
* Excell 
* Quickbooks
* Vantage
* NQF level 6

* Ek is trots, netjies en getrou aan my werk en altyd op tyd
* Ek werk gemaklik in groepe asook op my eie
* Ek is ook gewilig om nuwe take aan te vat en te leer.

Al moet ek dit vir iemand privaat ook doen asb.

* Ek sal my inbox dophou

* Kontak / Whatsapp 0631868488 Tel nommer:  067 904 6930

Baie dankie.
Vorige2 van 2
Adverteer nou GRATIS in Konsultasie en Bestuurswese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Konsultasie en Bestuurswese.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Aby sal kan kontak.
Geadverteer deur: Aby
Alle advertensies deur Aby.
'n soeknet lid sedert 2019-08-27.
Leeudoringstad - Noordwes

65 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-27 15:43:43.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.