Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Admin by wildsplaas » Konsultasie en Bestuurswese » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Admin by wildsplaas Admin by wildsplaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Admin by wildsplaas

R7 000.00
Foto 1: Admin by wildsplaas
Foto 2: Admin by wildsplaas
Foto 3: Admin by wildsplaas
Foto 1: Admin by wildsplaas
Foto 2: Admin by wildsplaas
Foto 3: Admin by wildsplaas

Dringend opsoek na werk by wildsplaas

Goeie dag,
Ek is dringend opsoek na n vaste posisie in die Oosrand area, of al moet ek verhuis asseblief geen online besighede nie, ek benodig n vaste inkomste waar ek kan werk vir my geld. 

Ek het die volgende:

* Matriek
* Geldige ry bewys
* Betroubare vervoer
* Sober gewoontes, rook nie en drink nie
* Het geen kriminele record nie
* Lojaal
* Hardwerkend 
* Betroubaar
* Kan in spanne werk
* Kan onder druk werk

*My ondervinding wat ek het is soos volg: 

* Debieteure
* krediteure
* Admin klerk
* Data Capturing 
* P.a                                                         
* Invoices
* Help met petty cash en wages
* Ontvang en stuur van emails
* Filling
* Projekte op n daaglikse bases  hou

Ek het kennis van die volgende programme: 

* Microsoft Word  
* Excell 
* Quickbooks
* Vantage
* NQF level 6

* Ek is trots, netjies en getrou aan my werk en altyd op tyd
* Ek werk gemaklik in groepe asook op my eie
* Ek is ook gewilig om nuwe take aan te vat en te leer.

Al moet ek dit vir iemand privaat ook doen asb.

* Ek sal my inbox dophou

* Kontak / Whatsapp 0631868488 Tel nommer:  067 904 6930

Baie dankie.
1 van 2Volgende
Adverteer nou GRATIS in Konsultasie en Bestuurswese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Konsultasie en Bestuurswese.

Telefoon Nommer:0679046930
Selfoon Nommer:0679046930
Geadverteer deur: Aby.
'n soeknet lid sedert 2019-08-27.
Alle advertensies deur Aby.
Sunward Park - Gauteng

63 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-27 15:48:38.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.