Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Kerk
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Aanbod » Kerk » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

Aanbod Aanbod  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Aanbod

Jacobus de Villiers en Francois Minnie is twee reisende evangeliste, verbonde aan 'n nie gerigstreerde maar wêreldwye gemeenskap van Christene. Is tans werkende in Namibië. Toegerus met eie reis en woongeriewe en bereid om enige plek in Namibië die Evangelie te verkondig waar daar kampeerruimte beskikbaar is. Selfs en afgeleë gebiede. Om steun word daar nie gevra nie en daar word ook geen kollektes geneem nie. -  Indien Gods Gees werksaam is, ontstaan hieruit huisgemeenskappe.  Ons is per telefoon bereikbaar:. 081242277, per pos: Posbus 97005, Windhoek en op Email: Jacobus-- jacpdev@gmail.com en Francois coisminnie@gmail.com  Afrikaans en Engels magtig, maar ook bereid om deur 'n tolk te spreek, indien aanwesig.  Ons hoor graag van u.
Vorige4 van 5Volgende
Adverteer nou GRATIS in Kerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Kerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jacobus de villiers sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jacobus de villiers
Alle advertensies deur Jacobus de villiers.
'n soeknet lid sedert 2010-07-30.
Bon Accord - Gauteng

12181 besigtigings.
Geadverteer op 2010-07-30 04:48:15.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.