Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

PA to Managing Director » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

PA to Managing Director PA to Managing Director  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

PA to Managing Director

Foto 1: PA to Managing Director

BETREKKING: P.A. vir M.D. - Reis die land saam met my om boere te sien

JY IS:

Bereid om te luister en te leer
'n Mans persoon sal verskies word weens die tipe werk
Vriendelik, jonk, ordentelik en onafhangklik
Netjies en sonder enige "issues"
Het n sterk aanleg vir lanbou
Is nie bang vir lang ure nie
Betroubaar en kan intruksies volg
Het 'n geldige bestuurs lisensie en eie betroubare vervoer
Vergoeding en verdere inligting sal tydens onderhoud bespreek word.
Opleiding sal gedoen word, en begin kostes binne perke gedek word.

GEEN KANSVATTERS!

Application Deadline: 2021/09/30

Job Types: Full-time, Permanent

Vorige4 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Pio sal kan kontak.
Geadverteer deur: Pio
Alle advertensies deur Pio.
'n soeknet lid sedert 2021-06-10.
Magaliesburg - Gauteng

874 besigtigings.
Geadverteer op 2021-08-27 13:49:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!