Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

SoekNet se missie en visie is eenvoudig om Afrikaanse handel te bevorder en konsentreer op die internet vir alle Afrikaans sprekendes en saam vôrentoe die taal se toekoms te verseker. Dink Afrikaans, droom Afrikaans, praat Afrikaans, koop Afrikaans, bou Afrikaans, bly Afrikaans, geniet dit en wees trots daarop! Nederlanders praat Nederlands, Franse Frans en Duitsers Duits ons doen al hoe minder in Afrikaans omdat ons anders glo. Alles is moontlik in Afrikaans. Help ons op die pad saam vôrentoe vir Afrikaans!

SoekNet groei rerig fantasties en ons hoop om binnekort, sodra ledetalle voldoende is baie meer as net die gewone aan al ons lede te bied. Wil nie nou alles uitblaker en ander idees gee nie nie, maar daar is groot drome en sakke vol planne. Tans is die 'n deeltydse projek wat soos alles hier, tyd, passie en inspanning vereis. So wag en sien, bietjies bietjies maak baie! Andersins hoop en glo môre is 'n sprankel dag daarbuite!

 

2017-12-15 13:48:41 © Alle regte voorbehou www.soeknet.co.za Blad bewerk in 0.00998 sekondes vir 54.163.210.170