Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

4 Koper Springbokke - pakkie te koop » Allerlei Troeteldiere » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

4 Koper Springbokke - pakkie te koop 4 Koper Springbokke - pakkie te koop  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

4 Koper Springbokke - pakkie te koop

R123 600.00
Foto 1: 4 Koper Springbokke - pakkie te koop


4 Koper springbokke te koop - 21 Julie 2014
Slegs een pakkie volwasse Koper springbokke word gevang(gedart) vir die koper. Direk van die boer af.
Volwasse diere: 1 Ram en 3 Ooie.
Prys per dier R30,000 excl 3% excl vat, gelaai te Boshoff(Vrystaat)
(Prys basies R123,600 excl vat)

Ongelukkig het ons geen fotos ontvang nie. (So die dier in die foto aangeheg is nie beskikbaar nie).


Stuur gerus vir ons 'n email na 
springbokke@WildTeKoop.co.za


of bel asb: 


(074)766-8497 - Marco Claassens
(083)571-2699 - Johan Welgemoed


Groete,
Die WildTeKoop.co.za span
Indien julle dalk later ook in Koper Springbokke sou belang stel, laat weet asb. en ons hou julle op datum met diere wat inkom.

Vorige34 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Allerlei Troeteldiere.

Kontak Wildtekoop via e-pos.
Selfoon Nommer:0747668497
Geadverteer deur: Wildtekoop
'n soeknet lid sedert 2014-06-17.
Alle advertensies deur Wildtekoop.

Bloemfontein - Vrystaat

2235 besigtigings.
Geadverteer op 2014-07-21 14:35:19.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.