Soek Tuisblad » Soek  » Voertuie » Karre » Mercedes Benz
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

2003 Mercedes S320 Cdi » Karre » Mercedes Benz » Voertuie » Soek » soeknet.co.za

2003 Mercedes S320 Cdi 2003 Mercedes S320 Cdi  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

2003 Mercedes S320 Cdi

Wit met grys leer bekleedsel, uitmuntende kondisie, 102 000 km, Vol diensrekord, Diensplan tot 120 000 km, CD Shuttle, Super klankstelsel, Motorfoon, Stemaktivering, Aanboord rekenaar, Stuurwiel verstelling, Sitplek verwarming, Sitplek verkoeling, Klimaatsbeheer, Ventilasie filtreer stelsel, Sondak, Parkeerbeheer, Outomatiese Xenon hoofligte, Suspensie hoogteverstelling, Ryhoogte verstelling, Stabiliteits kontrole, Hope krag en 'n ongelooflike 13,5 km per liter brandstofverbruik. Dringende verkoop, slegs kontant R200 000 ohb. Kan in Centurion besigtig word. Skakel 072 204 1051 

Vorige17 van 19Volgende
Adverteer nou GRATIS in Mercedes Benz

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Mercedes Benz.

Kontak Kwanprop via e-pos.
Telefoon Nommer:0126651330
Selfoon Nommer:0722041051
Faks Nommer:0126651332
Geadverteer deur: Kwanprop
'n soeknet lid sedert 2008-06-02.
Alle advertensies deur Kwanprop.

Hennenman - Vrystaat

56671 besigtigings.
Geadverteer op 2008-06-04 12:16:00.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.