Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Plase
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

2 plase te koop as 1 » Koop » Plase » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00
2 plase te koop as 1 2 plase te koop as 1  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

2 plase te koop as 1

R12 000 000.00

Die grootte van die 2 plaase saam is 24 Hektaar.

Plaas 1 bestaan uit:

4 woon eenhede. Al die wooneenhede beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers (1 woon eenheid het 3 badkamers), kombuis, ruim leef area.

1 van die woon eenhede het 'n swembad. Uit kyk oor die dorp, Witbank.

Werkswinkel plus 4 kantoor ruimtes.

Addisionele stoor buite geboue.

Boorgate

 

Plaas 2 bestaan uit:

Lee grond. (Beskik oor Bou sand en klei)

 

Prys onderhandelbaar 

Vorige22 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plase

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plase.

Kontak Tessacawood via e-pos
Geadverteer deur: Tessacawood.
'n soeknet lid sedert 2015-05-05.
Alle advertensies deur Tessacawood.
Witbank - Mpumalanga

1420 besigtigings.
Geadverteer op 2015-05-05 10:54:56.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.