Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Toerisme
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

gekwalifiseerde veld gids /nature guide soek werk » Toerisme » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

 gekwalifiseerde veld gids /nature guide soek werk   gekwalifiseerde veld gids /nature guide soek werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

gekwalifiseerde veld gids /nature guide soek werk

ek is n 23 jarige jong man wat my NQF2 veld gids kwalifikasie het 

insluitend

-wildlife management

-lodge management

-nature conservation

-fire fighting

-first aid

internskap gedoen op 

PP MARE BOERDERY (GRAVELOTTE)

IS OPSOEK NA enige tiepe plaas werk 

ek hou van my hande vuil maak en nuwe dinge te leer

ek rook nie 

en drink ook glad nie

netjies en eerlik.

:) 

Vorige5 van 22Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toerisme

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toerisme.

Kontak Jacolandman via e-pos
Geadverteer deur: Jacolandman.
'n soeknet lid sedert 2018-01-30.
Alle advertensies deur Jacolandman.
Delmas - Mpumalanga

843 besigtigings.
Geadverteer op 2018-01-30 22:26:52.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!